Op soek na Google Drive?
Besoek drive.google.com om al jou lêers te sien.
Met Google Dokumente kan jy skryf, wysig en saamwerk, waar jy ook al is. Gratis.
Gaan na Google Dokumente Laai Google Dokumente afDie Google Dokumente waaroor jy mal is, met ekstra sekuriteit en beheer vir spanne.
Kom meer te weteThe Golden Gate Bridge is a suspension bridge spanning the Golden Gate strait, the 1 mile wide, 3 mile long channel between San Francisco Bay and the Pacific Ocean.
The structure links the U.S. city of San Francisco, on the northern tip of the San Francisco Peninsula, to Marin County, bridging both U.S. Route 101 and California State Route 1 across the strait.
Google Dokumente laat jou dokumente lewe kry met slim wysigings- en stilistiese nutsgoed om jou te help om teks en paragrawe maklik te formateer. Kies uit honderde lettertipes, voeg skakels, prente en tekeninge by. Alles gratis.
Skep en wysig jou dokumente en verkry toegang daartoe waar jy ook al gaan – vanaf jou foon, tablet of rekenaar – selfs as daar geen verbinding is nie.
Laai Google Dokumente afAl jou veranderinge word outomaties gestoor soos jy tik. Jy kan selfs hersieningsgeskiedenis gebruik om ou weergawes van dieselfde dokument te sien, gerangskik volgens datum en wie die verandering gemaak het.
Verken en word geïnspireer deur prente, aanhalings en teks uit Google-soektogte, sonder om die Android-program te verlaat.
Neem jou Dokumente-ervaring selfs verder met byvoegings. Probeer Avery Label Merge om etikette en naamplaatjies te skep en te druk.
Kyk wat jy nog kan byvoegDokumente is gereed om te gaan wanneer jy is. Skep eenvoudig 'n dokument deur middel van jou blaaier of laai die program vir jou mobiele toestel af.
Laai Google Dokumente af