Maklike en veilige toegang tot jou inhoud

Stoor, deel en werk saam aan lêers en vouers vanaf jou mobiele toestel, tablet of rekenaar

Het jy nie 'n rekening nie?
Drive-lokbeeld

Ingeboude beskerming teen wanware, strooipos en gyselware

Drive kan geënkripteerde en veilige toegang tot jou lêers bied. Lêers wat met jou gedeel word kan vooraf geskandeer en verwyder word as wanware, stooipos, gyselware of uitvissing bespeur word. En Drive is deel van die wolk, wat die gebruik van plaaslike lêers uit die weg ruim en enige risiko vir jou toestelle minimeer.

Veilige inhoud in Drive Veilige inhoud in Drive

Programme vir samewerking wat mense eerste stel en spanwerk ’n hupstoot gee

Drive integreer met Dokumente, Blaaie en Skyfies, samewerkingprogramme op die wolk waarmee jou span intyds en meer doeltreffend inhoud kan skep en saam kan werk.

Kry ’n hupstoot met Drive Kry ’n hupstoot met Drive

Integrasie met die nutsgoed en programme wat jou span reeds gebruik

Drive integreer met en komplementeer jou span se bestaande tegnologie. Werk saam aan Microsoft Office-lêers sonder dat dit nodig is om die lêerformate om te skakel, en wysig en stoor meer as 100 bykomende lêertipes, waaronder PDF's, CAD-lêers, prente, en meer.

Nutsgoedintegrasie in Drive Nutsgoedintegrasie in Drive

Google se Search- en AI-tegnologie help jou span om vinniger te werk

Google se kragtige soekvermoëns is ingebed in Drive en bied spoed, betroubaarheid en samewerking. En kenmerke soos Drive-soekskyfies help jou span om lêers vinnig te kry deur gou meer relevante resultate te wys.

Soek in Drive Soek in Drive

Duisende spanne gebruik reeds Drive om die manier waarop hulle werk te hervorm

broadcom freedom sanmina whirlpool

Drive integreer met die nutsgoed wat jou span reeds gebruik

Kry die pakket wat reg is vir jou

Google Drive is ’n deel van Google Workspace

Elke pakket sluit die volgende in

  • Docs-ikoon
  • Sheets-ikoon
  • Slides-ikoon
  • Forms-ikoon
  • Keep-ikoon
  • Sites-ikoon
  • Drive-ikoon
  • Gmail-ikoon
  • Vergader-ikoon
  • Kalender-ikoon
  • Chat-ikoon

Probeer Drive vir jou werk

Vir Persoonlike gebruik (kosteloos)

Gaan na Drive

Business Standard

$12 USD

per gebruiker/maand, verbintenis van 1 jaar info Of $14.40 per gebruiker/maand, indien fakturering maandeliks plaasvind

Kom aan die gang

Bekyk nog pakkette

Google Drive
Drive

Veilige wolkberging

15 GB per gebruiker

2 TB per gebruiker

Teikengehoordeling

remove

done

Gedeelde Drives vir jou span

remove

done

Google Docs
Dokumente, Blaaie, Skyfies, Vorms

inhoudskepping

done

done

Google Gmail
Gmail

Veilige e-pos

done

done

Gepasmaakte besigheid-e-pos

remove

done

Google Vergader
Vergader

Video- en stemkonferensies

100 deelnemers

150 deelnemers

Vergaderingopnames wat gestoor word na Drive

remove

done

Sekuriteitadministrasie
Admin

Gesentraliseerde administrasie

remove

done

Groepgebaseerde sekuriteitbeleidkontroles

remove

done

Kliëntediens

Aanlyn selfhelp en gemeenskapforums

24/7- aanlyn steundiens en gemeenskapforums

Het jy meer berging vir jou persoonlike rekening nodig?

Google One

Google One is 'n intekeningpakket wat jou meer berging bied om vir Google Drive, Gmail en Google Foto's te gebruik. Daarby kry jy ekstra voordele met Google One en jy kan jou lidmaatskap met jou gesin deel.