Foto's uit die verlede ontmoet skandeerder van die toekoms.

Skandeer foto's binne sekondes

Moenie net 'n foto van 'n foto neem nie. Skep verbeterde digitale skanderings met outomatiese randnasporing, perspektiefregstelling en slim rotasie.

Perfekte beeld en sonder glans

PhotoScan heg veelvuldige prente aanmekaar om die glans te verwyder en die gehalde van jou skanderings te verbeter.

Bly georganiseer met Google Foto's

Rugsteun jou skanderings met die Google Foto's-program om hulle veilig, soekbaar en georganiseer te hou – selfs volgens die mense en dinge wat daarin verskyn. Laat jou skanderings boonop lewe met flieks, filters en gevorderde redigeerkontroles.

Kry die fotoskandeerder van die toekoms