Vertel indrukwekkende stories met Google Slides

Skep aanlyn aanbiedinge, bied dit aan en werk intyds saam daaraan vanaf enige toestel.

Het jy nie ’n rekening nie?

Maak indrukwekkende aanbiedinge, saam

Hou jou skyfies gesinkroniseer, met maklike deling en intydse wysiging. Gebruik opmerkings en wys optree-items toe om saam jul idees te ontwikkel.

Slides, skep aanbiedinge Slides, skep aanbiedinge

Bied skyfievertonings aan met selfvertroue

Skyfies maak die aanbieding van jou idees 'n plesier met gebruikervriendelike aanbiederaansig, sprekernotas en intydse onderskrifte. Jy kan selfs direk vanaf Skyfies vir Google Vergader-video-oproepe aanbied.

Slides, bied aan met selfvertroue Slides, bied aan met selfvertroue

Koppel moeiteloos aan ander Google-programme

Slides is met goeie oordeel aan ander Google-programme wat jy reeds geniet, gekoppel, wat jou tyd spaar. Bed grafieke van Google Sheets in of antwoord op opmerkings direk vanaf Gmail. Jy kan selfs direk vanaf Slides die web en Google Drive deursoek vir relevante inhoud en prente.

Slides, koppel aan Google-programme Slides, koppel aan Google-programme

Brei samewerking en intelligensie uit na PowerPoint-lêers

Wysig maklik Microsoft PowerPoint-aanbiedings aanlyn sonder om hulle om te skakel, en voeg Skyfies se verbeterde samewerking- en ondersteunende kenmerke daarby soos opmerkings, optree-items en Slimskryf.

Slides, koppel aan Google-programme Slides, koppel aan Google-programme
Werk altyd met die jongste data

Werk met die jongste inhoud

Met Skyfies werk almal met die jongste weergawe van 'n aanbieding. Wysigings word outomaties in weergawegeskiedenis gestoor wat dit maklik maak om veranderinge na te spoor of te ontdoen.

Ontwerp skyfies vinniger met ingeboude intelligensie

Maak skyfies vinniger met ingeboude intelligensie

Ondersteunende kenmerke soos Slimskryf en Outokorrigeer help jou om vinniger skyfies te skep met minder foute.

Bly produktief, selfs vanlyn

Bly produktief, selfs vanlyn

Jy kan skyfies skep, wysig en toegang tot hulle kry selfs sonder 'n internetverbinding, wat jou help om produktief te bly vanaf enige plek.

Sekuriteit, voldoening en privaatheid

kenteken vir ISO IEC kenteken vir SOC FR-kenteken Hipaa-kenteken

By verstek veilig

Ons gebruik bedryfsleidende sekuriteitsmaatreëls om jou data veilig te hou, insluitend gevorderde wanwarebeskerming. Skyfies is ook gebaseer op die wolk, wat die gebruik van plaaslike lêers uit die weg ruim en enige risiko vir jou toestelle minimeer.

Enkripsie in transito en in rustoestand

Alle lêers wat na Google Drive toe opgelaai word of wat in Skyfies geskep word is in transito en in rustoestand geënkripteer.

Voldoening om regulatoriese vereistes te steun

Ons produkte, insluitend Skyfies, word gereeld onafhanklik geverifieer vir hul sekuriteit, privaatheid en voldoeningkontroles.

Ontwerp vir privaatheid

Skyfies kom dieselfde robuuste privaatheidverbintenisse en databeskerming na as die res van Google Cloud se ondernemingsdienste.

Privaatheidikoon

Jy beheer jou data.

Ons gebruik nooit jou Skyfies-inhoud vir advertensiedoeleindes nie.

Ons verkoop nooit jou persoonlike inligting aan derde partye nie.

Kry die pakket wat reg is vir jou

Google Skyfies is 'n deel van Google Workspace

Elke pakket sluit in

  • Docs-ikoon
  • Sheets-ikoon
  • Slides-ikoon
  • Forms-ikoon
  • Keep-ikoon
  • Sites-ikoon
  • Drive-ikoon
  • Gmail-ikoon
  • Vergader-ikoon
  • Kalender-ikoon
  • Chat-ikoon

Probeer Skyfies vir werk

Vir Persoonlike gebruik (Gratis)

Gaan na Skyfies

Business Standard

$9.60 USD

/gebruiker/maand

Kom aan die gang

Bekyk nog pakkette

Google Docs
Dokumente, Blaaie, Skyfies, Vorms

inhoudskepping

done

done

Google Drive
Drive

Veilige wolkberging

15 GB per gebruiker

2 TB per gebruiker

Gedeelde Drives vir jou span

remove

done

Google Gmail
Gmail

Veilige e-pos

done

done

Gepasmaakte besigheids-e-pos

remove

done

Google Vergader
Vergader

Video- en stemkonferensies

100 deelnemers

150 deelnemers

Vergaderingopnames gestoor in Drive

remove

done

Sekuriteitadministrasie
Admin

Gesentraliseerde administrasie

remove

done

Groepgebaseerde sekuriteitbeleidkontroles

remove

done

Kliëntediens

Aanlyn selfhelp en gemeenskapforums

24/7- aanlyn steundiens en gemeenskapforums

Werk saam vanaf enige plek, op enige toestel

Skep en wysig jou aanbiedings en verkry toegang daartoe waar jy ook al is — vanaf enige mobiele toestel, tablet of rekenaar — selfs as jy vanlyn is.

Google Play Winkel Apple App Store