Kry insigte vinnig met Google Forms

Skep en deel maklik aanlyn vorms en opnames, en ontleed antwoorde intyds.

Het jy nie ’n rekening nie?

Skep ’n aanlynvorm net so maklik soos ’n dokument

Kies uit verskeie vraagtipes, sleep en los om vrae te herorganiseer, en pasmaak waardes maklik met die plak van ’n lys.

Skep maklik vorms Skep maklik vorms

Stuur afgeronde meningsopnames en vorms

Pasmaak kleure, prente en lettertipes om die styl en gevoel aan te pas of om jou organisasie se handelsmerk uit te beeld. En voeg gepasmaakte logika by wat vrae wys wat op antwoorde gebaseer is vir ’n meer vloeiende ervaring.

Stuur afgeronde opnames Stuur afgeronde opnames

Ontleed antwoorde met outomatiese opsommings

Sien grafieke met intydse antwoorddataopdaterings. Of maak die rou data oop met Google Sheets vir dieper ontledings of outomatisering.

Ontleed antwoorde met opsommings Ontleed antwoorde met opsommings

Skep opnames en reageer op opnames vanaf enige plek

Skep, wysig en kry toegang tot vorms terwyl jy aan die beweeg is, vanaf groot of kleiner skerms. Ander mense kan op jou opname reageer van waar hulle ook al is – vanaf enige mobiele toestel, tablet of rekenaar.

Forms, antwoord op opnamevorms Forms, antwoord op opnamevorms
Bou vorms en ontleed resultate saam

Bou vorms en ontleed saam resultate

Voeg medewerkers by – net soos met Google Dokumente, Blaaie en Skyfies – om intyds saam vrae te bou. Ontleed dan die resultate saam sonder om veelvuldige weergawes van die lêer te deel.

Werk met skoon antwoorddata

Werk met skoon antwoorddata

Gebruik ingeboude intelligensie om antwoordvalideringreëls te stel. Veseker byvoorbeeld dat e-posadresse korrek geformateer is of dat syfers binne 'n gespesifiseerde reikwydte val.

Deel vorms per e-pos, skakel of webwerf

Deel vorms via e-pos, skakels of webwerwe

Dit is maklik om vorms te deel met spesifieke mense of met 'n wyer gehoor deur vorms by jou webwerf in te bed of deur die skakels op sosiale media te deel.

Sekuriteit, voldoening en privaatheid

kenteken vir ISO IEC kenteken vir SOC FR-kenteken Hipaa-kenteken

By verstek veilig

Ons gebruik bedryfsleidende sekuriteitsmaatreëls om jou data veilig te hou, insluitend gevorderde wanwarebeskerming. Vorms is ook gebaseer op die wolk, wat die gebruik van plaaslike lêers uit die weg ruim en enige risiko vir jou toestelle minimeer.

Enkripsie in transito en in rustoestand

Alle lêers wat na Google Drive toe opgelaai word of wat in Vorms geskep word is in transito en in rustoestand geënkripteer.

Voldoening om regulatoriese vereistes te steun

Ons produkte, insluitend Vorms, word gereeld onafhanklik geverifieer vir hul sekuriteit, privaatheid en voldoeningkontroles.

Ontwerp vir privaatheid

Vorms kom dieselfde robuuste privaatheidverbintenisse en databeskerming na as die res van Google Cloud se ondernemingsdienste.

Privaatheidikoon

Jy beheer jou data.

Ons gebruik nooit jou Vorms-inhoud vir advertensiedoeleindes nie.

Ons verkoop nooit jou persoonlike inligting aan derde partye nie.

Kry die pakket wat reg is vir jou

Google Forms is deel van Google Workspace

Elke pakket sluit die volgende in

  • Docs-ikoon
  • Sheets-ikoon
  • Slides-ikoon
  • Forms-ikoon
  • Keep-ikoon
  • Sites-ikoon
  • Drive-ikoon
  • Gmail-ikoon
  • Vergader-ikoon
  • Kalender-ikoon
  • Chat-ikoon

Probeer Vorms vir werk

Vir Persoonlike gebruik (Gratis)

Gaan na Vorms

Business Standard

$12 USD

per gebruiker/maand, verbintenis van 1 jaar info Of $14.40 per gebruiker/maand, indien fakturering maandeliks plaasvind

Kom aan die gang

Bekyk nog pakkette

Google Forms
Dokumente, Blaaie, Skyfies, Vorms

inhoudskepping

done

done

Google Drive
Drive

Veilige wolkberging

15 GB per gebruiker

2 TB per gebruiker

Gedeelde Drives vir jou span

remove

done

Google Gmail
Gmail

Veilige e-pos

done

done

Gepasmaakte besigheids-e-pos

remove

done

Google Vergader
Vergader

Video- en stemkonferensies

100 deelnemers

150 deelnemers

Vergaderingopnames gestoor in Drive

remove

done

Sekuriteitadministrasie
Admin

Gesentraliseerde administrasie

remove

done

Groepgebaseerde sekuriteitbeleidkontroles

remove

done

Kliëntediens

Aanlyn selfhelp en gemeenskapforums

24/7- aanlyn steundiens en gemeenskapforums